Kleredrag Semi-formeel in navy blou of beige skakerings. Trek asseblief iets stylvol en netjies aan wat by die kleurskema pas.