Vrae & Antwoorde
Wanneer om te RSVP?
1
RSVP asseblief teen 17 Maart 2027
Daar sal nie ‘n kroeg wees nie, maar ‘n beperkte drankie-spyskaart sal aangebied word
2
Sal daar ‘n kroeg wees?
Kan ek ‘n metgesel saam bring?
3
Metgesel slegs op uitnodiging aangedui.
Kleredrag
4
Semi-formeel in navy blou en beige